spilpunt
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
spilpunt | spilpunte |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
spilpuntjie | spilpuntjies |
Woordafbreking
- spil•punt
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- die punt waarom 'n voorwerp draai of swaai.
Sinonieme
- draaipunt, swaaipunt
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|