spreekwoord
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| spreekwoord | spreekwoorde |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| spreekwoordjie | spreekwoordjies |
- spreek•woord
- 'n Groep woorde wat se betekenis saam met die betekenisse van elk van die afsonderlike woorde verskil, maar wat deur die meeste mense verstaan word.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor spreekwoord.