springbok
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| springbok | springbokke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| springbokkie | springbokkies |
- (soogdiere) Antidorcas marsupialis, 'n klein, bruin-en-wit wildsbok wat in die westelike dele van Suider-Afrika aangetref word.
- Volwasse springbokke het 'n gemiddelde hoogte van 75 cm.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor springbok.