steenbok
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| steenbok | steenbokke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| steenbokkie | steenbokkies |
- (soogdiere) Raphicerus campestris, 'n klein wildsbokkie wat in die suide en ooste van Afrika voorkom.
- 'n Volwasse steenbok het 'n gemiddelde massa van 12 kg en is ongeveer 50 cm hoog.
| Vertalings: steenbok | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor steenbok.