stemme
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
stem | stemme |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
stemmetjie | stemmetjies |
- Meervoud van stem; meer as een stem. Klanke met die stembande gegenereer; keuses tydens 'n verkiesing gemaak.
- Die koor bestaan uit 'n honderd stemme.
- Ná die verkiesing het die party nie genoeg stemme gehad het om 'n meerderheid te behaal nie.
Vertalings: 1. Geluid | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Keuse | |||
---|---|---|---|