straat

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Straat.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  straat     strate    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  straatjie     straatjies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Pad wat tussen die huise van 'n dorp of stad loop om dit toeganklik te maak.

    Voorbeeldsinne

Kerkstraat is 'n historiese straat wat van oos na wes deur Pretoria se middestad en deur Kerkplein geloop het

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: street(en)
Frans: rue(fr)
Nederlands: straat(nl)