strand
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
strand | strande |
Uitspraak
-
(lêer)
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Oop landstrook langs die kuslyn wat gewoonlik met sand of gruis bedek is.
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | strand |
Verlede Tyd | ek | het gestrand |
Werkwoord
Betekenisse
- Op die strand of die kus teregkom
- Misluk