strem
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | strem |
Verlede Tyd | ek | het gestrem |
- Laat stol; dik word; koaguleer.
- Hinder; teenstaan.
- Mascarpone is Italiaanse roomkaas wat gestrem word deur die byvoeging van sekere suur middels soos suurlemoensap, asyn of sitroensuur.
- Dit kan die ontwikkeling van die onderneming tot 'n groot sakeonderneming strem.
Vertalings: 1. Laat stol; koaguleer | |||
---|---|---|---|
Vertalings: 2. Hinder; teenstaan | |||
---|---|---|---|