suurkaree

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Jump to navigation Jump to search

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  suurkaree     suurkarees  

OCR-A char Hyphen-Minus.svg Woordafbreking

suur•ka•ree

Open book 01.png Selfstandige naamwoord

   Crystal Clear app kedit.svg Betekenisse

(plantkunde) op Wikispecies Rhus ciliata of op Wikispecies Searsia ciliata, 'n aan Suid-Afrika inheemse struik of boom met geurige blare wat goeie veevoer is.

   Gnome-globe.svg Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sour karee(en)

Noia 64 apps xeyes.png Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor suurkaree.