Gaan na inhoud

swaarddraer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Swaarddraer
Enkelvoud Meervoud
  swaarddraer     swaarddraers  
(visse) op Wikispecies Xiphophorus hellerii, 'n soetwatervis uit die familie Poeciliidae uit Meksiko en Honduras wat nou ook in Suid-Afrika aangetref word.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: green swordtail(en)
Nederlands: zwaarddrager(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor swaarddraer.