vis
Jump to navigation
Jump to search
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
vis | visse |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
vissie | vissies |
Uitspraak
- IPA: [fəs]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Pisces, 'n gewerwelde dier met kiewe wat in die water leef.
- Die vleis van 'n vis.
Voorbeeldsinne
- As gevolg van die oorvloedige visvangste, word sommige visse al skaarser.
- Vis word beskou as breinkos.
Verwante woorde
Spreekwoorde
- «Soos 'n vis op droë grond.»
- Magteloos wees.
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor vis.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|