Gaan na inhoud

swaartekrag

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  swaartekrag     swaartekragte  
swaar•te•krag
'n Krag wat deur enige voorwerp met massa uitgeoefen word op enige ander voorwerp met massa.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: gravity(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor swaartekrag.