taak
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| taak | take |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| takie | takies |
- Werk wat iemand moet verrig; werkopdrag.
- Die Inkwisisie was 'n offisie van die Rooms-Katolieke Kerk wie se taak dit was om kettery te onderdruk.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|