Gaan na inhoud

translitereer

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  translitereer 
Verlede Tyd  ek   het getranslitereer        
IPA: onbepaalde wys: [trɑnslətəˈriə̯ɹ, trɑ̃slətəˈriə̯ɹ]; verlede deelwoord: [xətrɑnslətəˈriə̯ɹ, xətrɑ̃slətəˈriə̯ɹ]
onbepaalde wys: تْرَنْسْلِتِرَِیرْ ; verlede deelwoord: خِتْرَنْسْلِتِرَِیرْ
Tekens uit een skrif of taal ketter vir letter in 'n ander skrif weergee.

    Vertalings

  Vertalings:    translitereer
Duits: transliterieren(de)
Engels: transliterate(en)