tropiese grysbok
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| tropiese grysbok | tropiese grysbokke |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| tropiese grysbokkie | tropiese grysbokkies |
- (soogdiere) Raphicerus sharpei, 'n klein wildsbokkie wat inheems aan Sentraal- en Suider-Afrika is.
- Die skugter tropiese grysbok het 'n gemiddelde volwasse massa van 12 kg en 'n hoogte van ongeveer 40 cm.
| Vertalings: tropiese grysbok | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor tropiese grysbok.