tuin
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| tuin | tuine |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| tuintjie | tuintjies |
- 'n Omheinde stuk grond waar blomme gekweek of groente geteel word.
- Die botaniese tuin van die Universiteit Stellenbosch is klein, maar het 'n besondere verskeidenheid spesies.
| Vertalings: tuin | |||
|---|---|---|---|