Gaan na inhoud

uitvind

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek vind uit   
(in bysin)   ... dat ek uitvind  
Verlede Tyd  ek  het uitgevind        
uit•vind
  1. Bedink; iets uitdink of vir die eerste keer maak.
  2. Te wete kom; seker maak van iets wat jy wil weet.
  1. Samuel Crompton het sy spinmeul in 1779 uitvind.
  2. Jy moet uitvind wie jy werklik is en waar jy vandaan kom.

    Vertalings

  Vertalings:    uitvind
Engels: find out(en)
Nederlands: uitvinden(nl)