Gaan na inhoud

utopie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  utopie     utopieë  
u•to•pie
'n Toestand van 'n samelewing, dikwels bloot denkbeeldig, waar uiters gunstige toestande heers met 'n groot mate van vryheid en 'n afwesigheid van elemente wat lei tot ongelukkigheid of lyding.