Gaan na inhoud

vanweë

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voorsetsel
vanweë
As gevolg van 'n bepaalde rede; weens.
Vanweë sy ligging op 'n lae breedtegraad, aan die Atlantiese Oseaan en aan die Guanabarabaai, het Rio de Janeiro 'n warm tropiese klimaat met twaalf bedompige maande.
vanaf, vanuit

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: because of(en)
Nederlands: vanwege(nl)