Gaan na inhoud

verdwyn

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek verdwyn  
Verlede Tyd  ek  het verdwyn    
Teenwoordige deelwoord verdwynend   
Verlede deelwoord verdwene   
   
(lêer)
  1. Ophou bestaan
  2. Spoorloos word
  1. Ten slotte, die laaste teorie wat deur die wetenskaplike gemeenskap aanvaar is oor hoekom die dinosourusse verdwyn het, is dié van klimaatsverandering in die Kryt. [1]
  2. Die veroordeelde vroueslaner Jaco Swart het glo skoonveld verdwyn.[2]

    Vertalings

  Vertalings:    verdwyn
Duits:verschwinden(de)
Engels:disappear(en)
Nederlands:verdwijnen(nl)