verhuis
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | verhuis |
| Verlede Tyd | ek | het verhuis |
- ver•huis
- Plek van verblyf verander; elders gaan woon.
- Emigreer; uit 'n land wegtrek.
- Sterf; die wêreld verlaat.
- Ons verhuis na Bloemfontein.
- Hy verhuis permanent na Engeland.
- Sy het na 'n beter plek verhuis.
| Vertalings: verhuis | |||
|---|---|---|---|