verklaar
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | verklaar |
| Verlede Tyd | ek | het verklaar |
- ver•klaar
- Bedoeling verduidelik; duidelik en helder maak.
- 'n Amptelike standpunt uitspreek; plegtig te kenne gee.
- Opgawe van belasbare bates maak.
- Kan iemand die ding se werking verklaar?
- Die aangeklaagde het onder eed verklaar dat hy nie betrokke was nie.
- Jy moet jou belasting verklaar.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|