Gaan na inhoud

verkry

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek verkry  
Verlede Tyd  ek  het verkry        
ver•kry
Bekom, verwerf; in besit kry.
Die dorp het in 1958 munisipale status verkry.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: obtain(en)
Nederlands: verkrijgen(nl)