Gaan na inhoud

vernoem

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek vernoem  
Verlede Tyd  ek  het vernoem        
ver•noem
'n Naam gee wat verwys na 'n ander persoon of ding.
Hy was vernoem na sy oupa.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: name(en) after
Nederlands: vernoemen(nl)