verskaf
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | verskaf |
| Verlede Tyd | ek | het verskaf |
| Teenwoordige deelwoord | verskaffend | |
| Verlede deelwoord | verskafte verskafd, verskafde | |
- ver•skaf
- Gee; voorsien; besorg.
- Die Oranjerivier verskaf water vir vele landbou-aktiwiteite, veral in die Noord-Kaap.
| Vertalings: verskaf | |||
|---|---|---|---|