Gaan na inhoud

verskyn

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek verskyn  
Verlede Tyd  ek  het verskyn        
ver•skyn
  1. Sigbaar word; te voorskyn kom.
  2. In druk of ander media voorkom.
  3. Voor die gereg te staan kom.
  1. Daar verskyn 'n seilboot teen die horison.
  2. Die boek het laas jaar verskyn.
  3. Hy moes vandag voor die regter verskyn.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: appear(en)
Nederlands: verschijnen(nl)