Gaan na inhoud

verteenwoordig

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek verteenwoordig  
Verlede Tyd  ek  het verteenwoordig        
ver•teen•woor•dig
Namens iemand handel; in iemand se plek optree; in die naam van 'n persoon, groep of organisasie praat of aanwesig wees.
Die prins verteenwoordig die Koninklike Huis by die begrafnis.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: represent(en)
Nederlands: vertegenwoordigen(nl)