vertoonkas
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| vertoonkas | vertoonkaste |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| vertoonkassie | vertoonkassies |
- ver•toon•kas
- 'n Kas of rak, gewoonlik met 'n glasafskorting, vir die uitstal (of vertoon) van items.
| Vertalings: vertoonkas | |||
|---|---|---|---|