Gaan na inhoud

vervang

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek vervang  
Verlede Tyd  ek  het vervang    
Teenwoordige deelwoord vervangend   
Verlede deelwoord vervange, vervangde   
ver•vang
Iets in die plek van iets ander stel; uitruil.
Die euro het geldeenhede soos die frank en die gulden vervang.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: replace(en), substitute(en)
Nederlands: vervangen(nl)