volumetriese fles
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| volumetriese fles | volumetriese flesse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| volumetriese flessie | volumetriese flesies |
- (chemie) 'n Kolf wat bestaan uit 'n platbodem bol met 'n lang nek, gewoonlik met 'n stopprop met 'n geykte inhoud.
- Die opgesloste stof word in sy geheel in die volumetriese fles geplaas en oplosmiddel onder menging toegevoeg tot die oplossing presies die streep bereik.
| Vertalings: volumetriese fles | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor volumetriese fles.