voorgestel
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | stel voor |
| (in bysin) | ... dat ek | voorstel |
| Verlede Tyd | ek | het voorgestel |
- voor•ge•stel
- Verlede deelwoord van voorstel; idee of plan voorgelê; bekendgestel; iets uitgebeeld; ingedink of verbeel.
- Wie het die simpel idee voorgestel?
- Sy het my aan al haar vriende voorgestel.
- Die prent het die toneel van Die Laaste Avondmaal voorgestel.
- Dit was nie soos sy dit haar voorgestel het nie.
| Vertalings: voorgestel | |||
|---|---|---|---|