voorsien
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | voorsien |
| Verlede Tyd | ek | het voorsien |
- voor•sien
- Vooruit sien; 'n profetiese blik hê.
- Voorsorg tref; sorg vir; verskaf.
- Hy voorsien dat dit tot ongelukke sal lei.
- U word voorsien van alle benodigdhede.
| Vertalings: 1. Vooruit sien | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: 2. Sorg vir | |||
|---|---|---|---|