Gaan na inhoud

vuurpyl

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  vuurpyl     vuurpyle    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vuurpyltjie     vuurpyltjies  
vuur•pyl
'n Vorm van aandrywing wat stukrag ontwikkel deur 'n chemiese reaksie wat aanleiding gee tot 'n toename in volume van 'n ingeslote gas, wat gevolglik lei tot 'n toename in druk wat dan 'n straal gas teen hoë spoed uitspuit om gewoonlik gebruik te word as wapen, voertuig of vir vermaak met vuurwerke.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: rocket(en)
Nederlands: raket(nl)