waai

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  dit  waai 
Verlede Tyd  dit   het gewaai    
Teenwoordige deelwoord waaiend     

Uitspraak

   
(lêer)

Werkwoord

    Betekenisse

  1. Plaasvind van 'n sterk lugstroming wat deur verskille in lugdruk veroorsaak word
  2. Deur wind beweeg word
  3. Swaai; Die hand beweeg as groetnis

    Voorbeeldsinne

  1. Ek het uitgesien na sy boodskap en musiek maar moes twee keer dink om dit by te woon, want dit was koud en die Augustuswinde het behoorlik gewaai.[1]
  2. Kinders wat hande vashou en touspring, hul serpe waaiend in die wind. [2]
  3. Kaapstad se beeld-op-die-balkon, opgetof in historiese herinnering, lyk kompleet soos ’n winkelmannekyn wat iemand daar vergeet het – arm in die lug, waaiend na ’n onoplettende skare op die Parade (waar daar dekades reeds ’n regte, egte koloniale standbeeld pryk).[3]

    Vertalings

  Vertalings:    waai
Engels: blow(en)
Nederlands: waaien(nl)