wapen
Voorkoms


| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wapen | wapens |
- 'n Stuk gereedskap wat gebruik word om te beseer, beskadig, vernietig of dood te maak.
- (heraldiek) 'n Simbool wat gebruik word om 'n persoon, familie, stad, staat of organisasie te onderskei.
- By skyfskiet is noukeurigheid, snelheid en die tipe wapen wat gebruik word van uiterste belang.
- Die wapen van Suid-Afrika is Suid-Afrika se amptelike heraldiese simbool.
| Vertalings: vegimplement | |||
|---|---|---|---|
| Vertalings: simbool | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor wapen.