waterkoedoe
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| waterkoedoe | waterkoedoes |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| waterkoedoetjie | waterkoedoetjies |
- (soogdiere) Tragelaphus spekei, 'n wildsbok wat in Suider-Afrika voorkom; in die noorde van Botswana, die Caprivistrook en die suide van Angola.
- Die waterkoedoe is 'n baie sku bok van middelslaggrootte.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor waterkoedoe.
| Vertalings: waterkoedoe | |||
|---|---|---|---|