waterpypie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Waterpypie

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  waterpypie     waterpypies  

Woordafbreking

wa•ter•py•pie

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (plantkunde) op Wikispecies Bulbine alooides; 'n plant met geel blomme wat endemies aan Suid-Afrika is
  2. 'n Klein pyp wat water vervoer

    Hiperonieme

  1. kopieva