wederkerende voornaamwoord
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
wederkerende voornaamwoord | wederkerende voornaamwoorde |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
wederkerende voornaamwoordjie | wederkerende voornaamwoordjies |
- we•der•ke•ren•de voor•naam•woord
- (taalkunde) 'n Voornaamwoord wat na die onderwerp van dieselfde sin verwys.
- Woorde soos myself, jouself, homself, haarself, onsself, julleself en hulleself is wederkerende voornaamwoorde.
Vertalings: wederkerende voornaamwoord | |||
---|---|---|---|