wel
Voorkoms
| Bywoord | ||
|---|---|---|
| Stellend | wel | |
| Vergrotend | beter | |
| Oortreffend | beste | |
- Goed; soos dit hoort; gesond.
- Regtig; inderdaad.
- Gaan dit wel met jou? Alles wel, dankie.
- Het hy wel opgedaag?
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | wel |
| Verlede Tyd | ek | het gewel |
- Opborrel; ontspring.
- Die water wel by die fontein uit. Ek voel die emosie wel in my op.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tussenwerpsel |
|---|
| wel |
- Druk verbasing of verwondering uit.
- Wel, wel, wat het ons hier!
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| wel | — |
- Die voor- en teenspoed van die lewe.
- Die TV-reeks speel in 'n tronk af en handel oor die wel en wee van die gevangenes en tronkbewaarders.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|