Gaan na inhoud

wentel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek wentel  
Verlede Tyd  ek  het gewentel        
wen•tel
IPA: [wenˈtel]
Om 'n draai-, rol- of tolbeweging uit te voer.
Die satelliet wentel om die aarde.