wentelbaan
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
wentelbaan | wentelbane |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
wentelbaantjie | wentelbaantjies |
- wen•tel•baan
- 'n Bepaalbare roete wat 'n voorwerp volg ten opsigte van iets anders onder die invloed van wedersydse swaartekrag (en moontlik ander faktore).
Vertalings: | |||
---|---|---|---|