Gaan na inhoud

wesp

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Wesp
Enkelvoud Meervoud
  wesp    wespe  
Sedert die 8ste eeu in Oudnederlands bekend as uuapces; sedert 1240 in Middelnederlands as wespe. Van Proto-Germaans *wapso- of dalk *wabes-. Van Proto-Indo-Europees*uobh-s-eh2-, afgeleid van die wortel *uebh- 'weef'. [1]
   
(lêer)
  1. (insekte) Enige van die vliesvlerkige insekte (op Wikispecies hymenoptera) uitgesluit die miere en bye. Verwys veral dikwels na 'n perdeby.
Dit is moontlik deur die inbring van groot aantalle parasitiese wespe wat uitsluitlik op vliegpapies voed en in vliegpapies voortplant.[2]

    Vertalings

  Vertalings:    wesp
Engels: wasp(en)
Nederlands: wesp(nl) v/m