Gaan na inhoud

perdeby

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  perdeby     perdebye  
Insek met gladde, deurskyndende vlerke, 'n vernoude lyf tussen die bors en agterlyf, en 'n pynlike angel. Soortgelyk aan 'n by en nes bye is perdebye sosiale insekte. Anders as die meeste bye is 'n perdeby gewoonlik 'n karnivoor en kan hy herhaaldelik steek.
Wesp

    Vertalings

  Vertalings:    perdeby
Engels: wasp(en), hornet(en)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor perdeby.