Gaan na inhoud

willens en wetens

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Wanneer iemand iets moedswillig doen. Met opset en in volle bewustheid.

Die persoon het my willens en wetens ingedoen.

    Sinonieme

moedswillig, bewus

    Antonieme

per ongeluk