Gaan na inhoud

antoniem

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  antoniem     antonieme  
an•to•niem
IPA: [ɑntuˈnim], meervoud: [ɑntuˈnimə]
اَنْتُونِیمْ , meervoud: اَنْتُونِیمِی
(taalkunde) Woord met teenoorgestelde betekenis as 'n ander.
"Groot" is die antoniem van "klein".

    Sinonieme

teenoorgestelde

    Antonieme

sinoniem
homoniem, toponiem, homofoon, hiperoniem, hiponiem

    Vertalings

  Vertalings:    antoniem
Duits: Antonym(de)
Engels: antonym(en)
Frans: antonyme(fr)
Nederlands: antoniem(nl)


Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor antoniem.