wit bevoorregting

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Wit bevoorregting is die idee dat wit mense bo nie-wit mense in sommige samelewings bevoordeel word, veral as hulle andersins onder dieselfde sosiale, politieke of ekonomiese omstandighede verkeer.

    Voorbeeldsinne

Daar word beweer dat die wit ras oor die algemeen beter daaraan toe is as veral die swart ras weens wit bevoorregting.

    Sinonieme

diskriminasie teen swartes, kritieke rasteorie

    Vertalings

Engels: white privilege