witboordjiemisdaad

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
       

Selfstandige naamwoord[wysig]

    Betekenisse

HAT: oortreding van reëls en regulasies deur beroepslui, gewoonlik een of ander vorm van wederregtelike verryking sonder die gebruik van geweld, byvoorbeeld omkopery, verduistering en binnehandel.

'n Witboordjiewerker is iemand wat hulle inkomste verkry deur in 'n kantoor te werk (kantoorwerker). Met ander woorde dit is nie iemand wat met sy hande werk nie. 'n Witboordjiewerker is 'n gesalarieerde. Witboordjiemisdaad is dus misdaad wat gepleeg is sonder geweld. Dit sluit dinge in soos bedrog, geldwassery en korrupsie.

    Antonieme[wysig]

    Vertalings

  Vertalings:    witboordjiemisdaad
Engels: white-collar crime