woon
Voorkoms
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | woon |
Verlede Tyd | ek | het gewoon |
- Waar iemand/iets bly en leef; permanente behuising.
- 'n Nedersetting is 'n plek waar 'n groep mense woon of in die verlede gewoon het.
- 'n Krokodil is 'n groot reptiel wat in die water woon.
- Die woord "Zoeloe" beteken letterlik "lug", maar vandag woon die amaZulu in KwaZulu-Natal, waar die "Vallei van 'n Duisend Heuwels" geleë is.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|