gewoon
Voorkoms
| Byvoeglike naamwoord | ||||
|---|---|---|---|---|
| Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
| Stellend | gewoon | gewone | gewoons | |
| Vergrotend | gewoner | gewoners | ||
| Oortreffend | gewoonste | |||
- ge•woon
- Nie baie besonders of spesiaal nie; soos gebruiklik; alledaags; normaal.
- Haar voorkoms is baie gewoon.
- Die rekenaar het iets gewoons geword.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | woon |
| Verlede Tyd | ek | het gewoon |
- Plek waar iemand gebly en geleef het.
- 'n Nedersetting is 'n plek waar 'n groep mense woon of in die verlede gewoon het.
- Verlede tyd van woon.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|