Germaans
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Germaans | — |
Woordafbreking
- Ger•maans
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (taal) Die taal wat eertyds deur die Germane gepraat is.
Voorbeeldsinne
- Germaans was 'n Indo-Europese taal.
Eienskappe
- Die gerekonstrueerde taal word meestal Proto-Germaans genoem.
Vertalings
Vertalings: Germaans | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Germaans | Germaanse |
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Betreffende die Germane; wat tot die eertydse Germaanse volk behoort.
- Met betrekking tot die taal van die Germane en die tale wat daarvan afstam.
Voorbeeldsinne
- Die Germaanse oorwinning in die Teutoburgerwoud het die Romeinse uitbreiding na die noorde van Europa gestuit.
- Afrikaans en Nederlands is Germaanse tale.
Vertalings
Vertalings: Germaans | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Germaans.